Deliveries

Please note that our e-shop is available for deliveries in South Africa only.

Please e-mail info@wellingtonwines.com for delivery rates and quotes to foreign countries

Ordering

Not for sale to people under 18

Mixed case ordering is allowed

Minimum order quantity:
6 x 750ml (for wine) / 6 x 330ml (for HARI)
Maximum order quantity:
no limit

Delivery Rates

Flat shipping rate of R150, anywhere in South Africa, for orders under R2000 (R1500 for wine club members)

Free shipping, anywhere in South Africa, for orders over R2000 (R1500 for wine club members)
Delivery lead time: 3 – 4 business days

Waterblommetjie Langtafel – SOLD OUT

R295,00

Ons nooi u uit om saam met ons hierdie eg-Bolandse dis en ons wyne te geniet, en terselfdertyd die gasvryheid te ervaar van ‘n tipiese Wellington-kuier rondom ‘n langtafel, terwyl ‘n kaggelvuur die koue in toom hou.

Daar is natuurlik nie ‘n beter kok in Wellington om vir jou ‘n lekker bord boerekos voor te sit as ons dorp se eie “tannie” Retha Rix van Rix Catering nie!

Ongelukkig kan ons slegs 30 gaste akkommodeer, wat egter die voordeel inhou van ‘n lekker gesellige ete.

Kaartjies kos R295 per persoon en is beskikbaar op ons webtuiste, en sluit ‘n glas DUKE wyn van jou keuse in.

Al ons wyne sal beskikbaar wees om te koop op die aand, en kaartjiehouers sal geregtig wees op ‘n 10% afslag – nie net vir wyn om saam met jou ete te geniet nie, maar ook om huis toe te neem.

Ons sien uit daarna om u te verwelkom!

SPYSKAART

Voorgereg: varsgebakte plaasbrood, vetkoek, botter, tuisgemaakte konfyt en kaas

Hoofgereg: waterblommetjiebredie met gremolata, rys en pampoenkoekies

Nagereg: gebakte vrugtepoeding met roomys

Out of stock

Out of stock

Want a discount? Become a member!

0
    0
    Your Basket
    Your basket is emptyReturn to Shop